Ekologie

2.2 temas rondom die omgewing en leefstylverandering deel te maak van die liturgie, kategese en ander vorme van gemeentewees.
2.3 ’n profetiese stem te laat hoor ten opsigte van die uitbuiting van natuurlike bronne en praktyke wat klimaatsverandering bevorder.
2.4 ekumenies in gesprek te tree met ander geloofsgroeperinge en nie-regeringsorganisasies ten einde die bewaring van die omgewing te bevorder.
3. Die Algemene Sinode dra dit aan die Taakspan Ekologie op om ’n standpuntinname ten opsigte van hidrobreking te formuleer en via die Moderamen aan die kerkverband deur te gee. Preek vir Omgewingsondag pdf Preek vir Omgewingsondag docx Powerpoint vir Omgewingsondag 1 Junie 2014
Biddag vir die ekologie
- Preek
- Power Point
- Liturgiese wenke
- SMART brochure
- World Environment Day Resources B
- Letter to Faith leaders (May 201)
(2 Junie 2013)
The Southern African Faith Communities’ Environment Institute: Faith communities committed to cherishing living earth…